|
Ons of
Genootskap beteken die "Die Brahman Genootskap van Suid
Afrika", sy lede/telers, raadslede en werknemers.
Alhoewel die
Genootskap alle redelike voorsorg tref om te verseker
dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en
aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie
risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder
enige kennisgewing.
Nòg die
Genootskap, nòg enige ander party wat betrokke is by die
inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige
skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang
tot of gebruik van hierdie tuisblad.
U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat
met hierdie tuisblad skakel te gebruik in enige eise of
sake teen die Genootskap nie. Skakelings met ander
tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik van die
Genootskap is en ons onderskryf, beheer of lewer geen
vertoë, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud
of skakelings nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid
vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander
kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting
of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot
of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir skade
ten opsigte van u aflaai van enige data, teks,
afbeeldings, lêers of ander materiaal van hierdie
tuisblad nie.
U moet
veronderstel dat alles wat u op hierdie tuiswerf sien of
lees kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir
nie-kommersiële doeleindes te gebruik, mits u geen
veranderings daarop aanbring nie. U het die genootskap
se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte van die
inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning
aan derde partye, of vir kommersiële doeleindes.
|