-
Kontak
kantoor vir u wagwoord om by u privaat web spasie
in te boek. Daar is ook baie ander waardevolle
inligting.
-
Kliek hier. Voltooi u lidnommer
by member ID en wagwoord by Password. (Indien u u
wagwoord wil verander doen dit ook hier).
-
Kliek dan
op die volgende links bo net onder u naam “Modify
my membership details”
-
Voltooi
die nuwe besonderhede in die “New Detail’ kolom en
kies “submit” onder.
’n
Outomatiese e-pos sal die Brahman kantoor van die
nuwe besonderhede voorsien.
|